Afrikaanse eBook 
		Geskryf deur Francie Olivier
		
			
		Almal droom van innerlike geluk en aanvaarding.
		Die realiteit is dat so min mense dit wel regkry.
		Daar is studies wat wys dat meer as 6 uit 10 mense ongelukkig is met hul lewens.
		Voel jy jy word teruggehou oor jou vrese en verlede?
		Vind jy dit moeilik om jouself te aanvaar en lief te hê?
		Ek deel graag my lewenspad van ‘n lae selfbeeld en denke 
gepaardgaande met selfvernietiging. Hoe sulke denke en vrese ontstaan 
het en ook hoe om dit te identifiseer.
		Ek deel ook wenke en raad oor hoe om daaglikse veranderings in jou 
lewe te kan maak sodat jy in beheer kan kom en vir jouself ‘n toekoms 
kan skep met nuwe positiewe gedagtes waar jy jouself kan aanvaar net 
soos God jou aanvaar en liefhet.